Meubelontwerpe

PASELLA GHOEROES | August 2012
Hoe weet jy watter retro-meubels regtig hul prys werd is?
Click here to read more…

Silwer

PASELLA GHOEROES | 22 Junie 2011
Baie van ons het iewers in ‘n kas ‘n ou melkbeker of suikerpotjie wat ons vermoed dalk silwer kan wees.
Click here to read more…

Emalje

PASELLA GHOEROES | 13 April 2011
Brandemalje is ‘n proses waartydens gepoeierde glas onder  geweldige hoë temperature aan ‘n metaalbasis geheg word – dus die naam brandemalje.?
Click here to read more…

GLOBE en Linnware-keramiek

PASELLA GHOEROES | 2 Maart 2011
Sedertdien Jo-Marie oor Linnware-keramiek gepraat het, het heelwat mense navraag gedoen oor eenderse groen stukke wat met die woord “GLOBE” gewaarmerk is, en wou weet of dit Linnware is of nie?
Click here to read more…

Rorke’s Drift-kunshandwerk

PASELLA GHOEROES | 9 Februarie 2011
Vandag vertel oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe vir ons wat presies Rorke’s Drift kunshandwerk is én hoe om dit uit te ken.
Click here to read more…

Voetstofies

PASELLA GHOEROES| 15 Desember 2010
Oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe vertel hul dan graag die storie van Vermeer en die voetstofie.
Click here to read more…

Anglo-Oosterse keramiek

PASELLA GHOEROES | 10 November 2010
Die term Anglo-Oosterse Keramiek word gebruik om hierdie style van die ander kontemporêre keramiekstyle te onderskei.
Click here to read more…

EPNS-silwer

PASELLA GHOEROES | 6 Oktober 2010
Egte silwer was nog altyd duur, té duur vir Jan Alleman. Gedurende die Industriële Revolusie, het die fabrieksbase dus vinnig maniere gevind om met nuwe tegnologie ‘goedkoper’ silwer te vervaardig.
Click here to read more…

Murano-glas

PASELLA GHOEROES | 29 September 2010
Glas genaamd Murano, word al vir duisende jare op die klein eilandjie Murano naby Venesië geblaas.
Click here to read more…

Kaapse kombuisware

PASELLA GHOEROES| 18 Augustus 2010
Tot so onlangs soos ‘n honderd jaar gelede was dit elke huisvrou se realiteit. Houtemmers, balies en vaatjies moes ingespan word om water aan te dra, skottelgoed in te was of om kos in te berg.
Click here to read more…